Hier wil ons graag van die terugvoer wat ons van ons Kliente af ontvang plaas. (Indien Jy graag vir ons wil terugvoer stuur oor enige iets wat ons vir jou gedoen het is jy welkom om dit aan trix@ptaeastcaravanclinic.co.za te stuur.)
Vir vrae, kommentaar of vir additionele inligting oor ons dienste of enige ander verwante onderwerp, gaan gerus na ons Kontak Ons bladsy om direk met ons te kontak.