Copy of PTA Logo
Carasure_new
jurgens
jurgenssafari
sprite
gypsey
ConquerorLogoRound

Placeholder  ImagePretoria Oos Woonwa Kliniek was begin om die Woonwa & Kamperings gemeenskap te bedien. Ons spesialiseer in die diens, herstel, ombou & verbouings van Woonwaens. Ons werknemers lewer kwaliteit en betroubare diens waarop u kan staat maak.

Verder is ons vriendelike en professionele werknemers altyd hier om enige vrae wat u dalk mag hê te beantwoord.

Placeholder  ImageWat ook al die werk, of dit nou net die diens van u woonwa of waantjie is, en of dit die meer gespesialiseerde herstel werk of ombouings van die woonwa is, ons het wat u nodig het teen die pryse wat u kan bekostig. By Pretoria Oos Woonwa Kliniek, is ons doel om u met die beste moontlike diens te voorsien teen die hoogste standaarde.

Gaan gerus deur ons webwerf vir meer inligting oor Pretoria Oos Woonwa Kliniek. Indien u enige vrae het of graag met een van Pretoria Oos Woonwa Kliniek se verteenwoordigers wil praat, stuur asb vir ons ‘n e-pos by trix@ptaeastcaravanclinic.co.za of bel vir Jaco by 082 372 8345.

By Pretoria Oos Woonwa Kliniek, kom die klieënt altyd eerste.

 

Safari
Tuisblad Wat Doen Ons Kontak Ons Prentjies Nuus Spesiale Aanbiedings
Web Design

Ontwerp Deur :     Reinier van den Berg

Google
button3