Copy of PTA Logo
Carasure_new
jurgens
jurgenssafari
Sprite Logo Off Road
gypsey
ConquerorLogoRound
Safari

Pretoria Oos Woonwa Kliniek lewer die hoogste kwaliteit diens op die mark vandag. In 2007 was, Pretoria Oos Woonwa Kliniek begin nadat ‘n gaping in die mark geidentifiseer is vir ‘n maatskappy wat woonwaens kan herstel & ombou tot en met die hoogste standaard. As gevolg van ons eie persoonlike ondervinding met slegte diens & swak vakmanskap en nadat ons gehoor het hoe die mense kla, het ons besluit om die maatskappy te begin.

PTA Oos Woonwa 2
Web Design
Tuisblad Wat Doen Ons Kontak Ons Prentjies Terugvoer Spesiale Aanbiedings

Ontwerp Deur :     Reinier van den Berg

Google
button3