Copy of PTA Logo Carasure Approved

Pretoria Oos Woonwa Kliniek lewer die hoogste kwaliteit diens op die mark vandag. In 2007 was, Pretoria Oos Woonwa Kliniek begin nadat ‘n gaping in die mark geidentifiseer is vir ‘n maatskappy wat woonwaens kan herstel & ombou tot en met die hoogste standaard. As gevolg van ons eie persoonlike ondervinding met slegte diens & swak vakmanskap en nadat ons gehoor het hoe die mense kla, het ons besluit om die maatskappy te begin.

Carasure_new

Diens

Ons haal alles uitmekaar, maak dit skoon, vervang wat nodig, en sit weer aanmekaar. Ons druk nie net bietjie grease iewers in en hoop vir die beste nie.

nosejob 1 nosejob 2 nosejob 3

Herstel

Net die beste vakmanskap. Dit word uitmekaar gehaal, oor gebou of herstel, aanmekaar gesit en alles weer geseel en terug gesit soos dit oorspronklik was.

explorer houtvrot 1
explorer houtvrot 2 explorer houtvrot 6

Ombouings

Net die beste vakmanskap. Ons verander U woonwa/sleepwa/boswa net soos wat U dit wil he.

excl 4
explorer buite kombuis 2
Gypsey 1
tourer 12

Hierdie Wa het ons van die ou kleure na die nuwe meer moderne kleure verander.

Hierdie Explorer het ons ‘n buite kombuis voor gegee.

Hierdie Gypsey het ‘n hele nuwe baadtjie gekry.  Voor, Bo, Agter en nuwe plakkers.

Lugversorgers - Altyd ‘n wenner. Somer en Winter. Ons bou hulle in amper enige wa in.

excl 17
explorer buite kombuis 4
Gypsey 5
tourer 4
Leefek
Conqueror
download
Net Objects