Copy of PTA Logo

Welkom by Pretoria Oos Woonwa Kliniek se Nuusbrief.

Hierdie nuusbrief is geskep om U te voorsien met Nuus, Inligting en Nuwe Idees rondom die onderwerpe van Karavane, Kampeer en die Buitelewe. Hierdie nuusbrief, wat so nou en dan opgedateer sal word, voorsien U van ‘n vinnige en maklike manier om op datum te bly met wat by Pretoria Oos Woonwa Kliniek aan die gang is. 

welcomer

Welkom by ons Webwerf

Carasure_new
jurgens
jurgenssafari
sprite
gypsey
ConquerorLogoRound
Safari

Hi Daar,

Welkom by ons webwerf. Hierdie is ons eerste probeerslag maar hopenlik nie die laaste.

Ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om almal te bedank wat betrokke was by die beplanning, ontwerp en bou van hierdie webwerf. Dis moeilik om te glo dat Pretoria Oos Karavaan Kliniek al bykans 2 jaar oud is. Gedurende hierdie tyd het ons van ‘n nederige ontstaan van diens en modifisering van waens gegroei tot ‘n volledige herstel winkel vir woonwaens. Nou doen ons dit alles, van die herstel van veselglas tot die vervanging van sykante, herstel van vrothout en baie meer.

Geniet asb ons webwerf. Indien U enige vrae, kommentaar of versoeke het vir die webwerf, kontak asb die webmaster. Sien die Kontak Ons bladsy vir besonderhede en ons sal alles in ons vermoëns doen om U te akkomendeer.

Hey...Wil U ‘n karavaan of ‘n trailer huur...kyk na die ouens...

        zwavelpoortcaravans

Dankie weereens....

Vir vrae, kommentaar of vir additionele inligting oor ons dienste of enige ander verwante onderwerp, gaan gerus na ons Kontak Ons bladsy om direk met ons te kontak.

Web Design

Dankie vir U besoek aan ons huidige uitgawe.

Tuisblad Wat Doen Ons Kontak Ons Prentjies Nuus Spesiale Aanbiedings

Ontwerp Deur :     Reinier van den Berg

Google
button3